One thought on “FOM – YouTube & Facebook

  1. dieweswolf's avatar
    dieweswolf says:

    Hallo Susan,

    Okay cool – ek dink als werk cool, maar ek dink die laaste scene wat uit fade werk nie – ek verkies eerder dat dit af van die skerm beweeg, dat jou elemente nie net uit fade nie. Ook, scale die crown element kleiner en nie groter nie – dit lyk net weird as hy groter word aan die einde.

    Thats it, then you are ready to go.

    Like

Leave a comment