Ja dis 03:46 want kom ons se maar net daar was hiccups. BAIE hiccups haha
My enemy werk nie so lekker nie, maar dis die naweek se worry nou. Ek het vir hom SOOOO baie attacks probeer gee maar niks wou reg werk nie.
Daar kort nog baie verbeteringe aan my game,. Ongelukkig, is ek nie ‘n gamer nie en ek hou ook nie baie van animation nie so dit was vir my ‘n tough brief gewees. Ek moes deffs bietjie vinniger gewerkt het, maar
it isssss what it isssss
Ek hou wel van my design ek dink dit lyk pretty cool. Die game Nie is nie rerig vir my ouderdom gemaak nie. My idee vir’n Target audience is “jong meisies”. Daar is ‘n groot stigma rondom games en geslag en ek wou ‘n “horror” game maak wat jong meisies tussen 8-10 jaar sal attract. So ja.
“MEOW!”
In the town of Lovelle, everything is pretty normal except for those who enter the dark forest and never return. Rumour has it that a strange creature lives deep…
okay okay you get it!
Welcome to the life risking game for cat-lovers.
Enjoy!